Oorkom jou gees van vrees

Een van die sterkste geeste en emosies om te oorkom, is Vrees. Vrees is ook die eerste emosie wat die mens ervaar het nadat hy gesondig het. Voordat hy geweet het van haat, twis, of jaloesie, het die mens gevrees. Ons lees in Gen 3:8-10 "En hulle het die stem van die HERE God gehoor … Lees meer Oorkom jou gees van vrees

My Verhouding met Jesus

Wanneer mense in ‘n verhouding moet staan met iemand wat hulle vrees of nie vertrou nie, is hulle meer geneig om ‘n veilige spasie binne die verhouding te probeer skep deur middel van allerhande reëls wat so ‘n verhouding moet reguleer. Om hierdie rede is vrees-gebaseerde verhoudings dikwels gestruktureerd, gebaseer op spesifieke doelwitte en is … Lees meer My Verhouding met Jesus

TWEE DUIWELS WAT ONS LEWENSVREUGDE STEEL

Daar kan tussen twee tipes Vrees onderskei word: Gesonde eerbied of ontsag vir iemand of iets, bv. wanneer jy vir ‘n olifantbul weghardloop, of die vrees van die Here; en Vrees as ‘n ongesonde emosie wat skade kan aanrig. ‘n Groot aantal siektes word veroorsaak deur ongesonde vrees, angs en langdurende spanning wat nie opgelos nie.