Wanneer goeie dinge met slegte mense gebeur

As daar een ding is wat ek al baie gehoor het by die kinders van die Here, dan is dit oor hoekom hulle so hard probeer om reg te lewe maar dit lyk of dit nie help nie; en dan is daar weer ander mense wat nie noodwendig gelowig is nie – en hulle doen … Lees verder Wanneer goeie dinge met slegte mense gebeur

Advertisements

Die Vader van die Verlore Seun

James Kosta het, as ‘n jong seun van ongeveer 12 jaar oud, vir hom naam gemaak in die rekenaar bedryf. Hy vertel dat hy op 13 jarige ouderdom alreeds ongeveer R20,000 ($1,500) per maand verdien het. Hy het laat in die aande huis toe gekom, ‘n meisie van 18 jaar oud gehad, geld soos water … Lees verder Die Vader van die Verlore Seun

My Verhouding met Jesus

Wanneer mense in ‘n verhouding moet staan met iemand wat hulle vrees of nie vertrou nie, is hulle meer geneig om ‘n veilige spasie binne die verhouding te probeer skep deur middel van allerhande reëls wat so ‘n verhouding moet reguleer. Om hierdie rede is vrees-gebaseerde verhoudings dikwels gestruktureerd, gebaseer op spesifieke doelwitte en is … Lees verder My Verhouding met Jesus