Geeste wat beskuldig

Ons het verlede week gekyk na die sewe geeste van Bitterheid en hoe hulle werk om mense se lewens te vernietig. Die eerste vlak van Bitterheid is Onvergewensgesindheid. Vir Onvergewensgesindheid om te werk, is daar ’n rekord van oortredings nodig wat die ‘slagoffer’ teenoor die ‘sondaars’ hou. Sonder ’n lys of rekord van dinge wat … Lees meer Geeste wat beskuldig

Is die Corona virus ‘n bestraffing van God?

Baie mense glo dat God, deur die Corona virus, die mensdom straf vir hulle wandade en sondes. Is dit egter die geval? Die eerste vraag wat hieroor by my opkom, is dit: As gelowiges op so ‘n wyse gestraf word vir hulle sondes, wat het dan van Jesus se kruisigingswerk geword? Hierdie virus diskrimineer nie. … Lees meer Is die Corona virus ‘n bestraffing van God?

Vyf reuse wat jou keer om jou Kanaan in te neem

Ons het verlede gesien hoedat God ons uitdaag om weg te beweeg van ons Horeb sodat ons die land kan in besit neem wat ons erfdeel is. Ons het ook gesien hoedat ons waaksaam moet wees vir die gees van Ammur wat slegte gerugte versprei en sodoende ons geloof verlam. Hierdie week kyk ons na … Lees meer Vyf reuse wat jou keer om jou Kanaan in te neem

Versoeking, Beproewing of Toets?

Tommy Lessing 2017/09/10 Het jy al ooit gewonder wanneer is ‘n gebeurtenis in jou lewe ‘n versoeking, ‘n beproewing of ‘n toets? Wanneer ons suksesvol tussen hierdie drie kan onderskei, sal dit ons help om baie vinniger geestelik te groei en makliker op God te vertrou. Dit sal ons ook help om te onderskei tussen … Lees meer Versoeking, Beproewing of Toets?

Engele om Ons

Tommie Lessing 2016/11/20 Wanneer ons die Bybel ondersoek, vind ons dat die woord ‘engel’, in 110 verse in die Ou Testament en 99 verse in die Nuwe Testament, gevind word. Abraham, Jakob en Moses is bekende figure in Ou Testament wat almal deur engele bedien is. Engele word selfs gevind in die oudste boek in … Lees meer Engele om Ons