Talent is goedkoop maar toewyding is duur

Bertoldo de Giovanni is, sover dit beroemde kunstenaars aangaan,  'n naam wat selfs die mees entoesiastiese liefhebber van kuns nie sommer sal herken nie. Hy was egter ’n leerling van die beroemde Donatello, die grootste beeldhouer van sy tyd, en hy was ook die onderwyser van Michelangelo, die grootste beeldhouer van alle tye. Michelangelo was … Lees meer Talent is goedkoop maar toewyding is duur

Die Varkwagter

Ek het vroeër jare vir lank in ’n gevangenis gewerk en soos dinge in ’n gevangenis maar is, is daar ’n area, gewoonlik agter die kombuis, waar al die afvalkos gestoor word. Daar is dan ’n kontrakteur, heel dikwels ’n varkboer, wat die afvalkos gereeld kom oplaai. Nou die verhaal word vertel van ’n gevangene … Lees meer Die Varkwagter

Groot Herlewings 4

Die Halfweg-Verbond Gedurende die laat 1600’s, het die kerk in die nuut gestigte Amerikaanse kolonies ’n tipe van ’n dilemma begin beleef. Die eerste generasie pioniers, wat sterk Christelike waardes uitgeleef het, het begin afsterwe. In hulle plek het hulle kinders en kleinkinders, wat nou begin grootword het, nie almal dieselfde passie vir God gedeel … Lees meer Groot Herlewings 4