https://www.youtube.com/watch?v=eVh9hlG-vgE&t=9s Ons geslag lewe binne ’n tydperk waarvan ons kinders se kinders in geskiedenisboeke gaan leer. Die impak van die Corona virus wêreldwyd gaan nog vir lank gevoel word. Die belangrikste invloed daarvan is nie hoeveel mense daarvan gaan sterf nie, maar hoeveel mense deur die invloed daarvan ekonomies benadeel gaan word. Weens die staat … Lees meer Manna
Is daar ’n versteekte boodskap in die Nuwe Testament?
https://www.youtube.com/watch?v=iHno6WAUCxI&t=7s Nou goed, ek gee toe – dit is nie versteek soos die sogenaamde ‘Bible Code’ van Michael Drosnin se boek nie – maar as jy nie ’n goeie Joodse agtergrond het nie; sal jy nie daarvan weet nie. Aan die ander kant, as jy wel daarvan weet; dan maak baie dele van die Nuwe … Lees meer Is daar ’n versteekte boodskap in die Nuwe Testament?
Die Derde Beker
https://www.youtube.com/watch?v=vvrwAugTEuE&t=18s Nadat ons op Goeie Vrydag die Brood van die Lewe van nader bekyk het, was dit vir my net paslik dat ons vandag baie kortliks kyk na wat tydens ‘n Joodse Paasfees ete of Seder plaasvind, sodat ons beter kan verstaan wat eintlik gebeur het toe Jesus die nagmaal ingestel het. Die eerste beker … Lees meer Die Derde Beker
Ek is die Brood van die Lewe
https://www.youtube.com/watch?v=Fvi9UcSpsLY&t=1008s In 'n tradisionele Joodse huisgesin tydens Paasfees plaas die vader van die huis, drie ongesuurde broodjies (matzot) in 'n doek. Die middelste van die drie stukke is gebreek. Een deel word met die oorblywende twee broodjies in ’n doek toegedraai, en die ander gebreekte deel word versteek. Die Joodse volk het baie sienings oor … Lees meer Ek is die Brood van die Lewe
Agenda of Missie?
https://www.youtube.com/watch?v=euXKw-YAQ-E&t=32s Die dag toe Jesus op ’n donkie die strate van Jerusalem binnegery het, het elkeen wat langs die strate gestaan het, sy eie rede gehad om sy palmtakke te waai. Sommige was politieke aktiviste; hulle wou hê dat Jesus Sy bonatuurlike magte moes gebruik om Israel uit die Romeinse heerskappy te bevry. Ander weer … Lees meer Agenda of Missie?