Hoe om op die Here te wag

Wag is deel van ons lewens, maar ons is nie gemaklik om te wag nie. Die meeste van ons wil ‘n ding al gister gehad het ons het dit nodig het. Dit voel soms dat dit sinneloos is om te wag of dat ons belangrike geleenthede mag misloop terwyl ons wag. Wag is ook deel … Lees verder Hoe om op die Here te wag

O genade, nog ‘n wet!

Wette beheer ons gedrag in die samelewing. Daar is basies twee soorte – iets wat jy moet doen en iets wat jy nie mag doen nie. Die vereistes vir die oortreding van wette is gewoonlik straf, soos ’n boete of gemeenskapsdiens of gevangenisstraf. Ek neem aan dat die meeste van ons probeer om wetsgehoorsame burgers … Lees verder O genade, nog ‘n wet!