Ek lees vroeër hierdie week in Levitikus hoedat die Joodse volk een keer per jaar, op 'n dag bekend as die Dag van Versoening of Yom Kippur, versoening vir hulle sondes kon bewerkstellig deur sekere offerandes en prosedures wat die Hoëpriester moes volg en dit het my baie geïnteresseer. Lev 16:32-34 En die priester wat … Lees meer ‘n Kwessie van Posisie
Hoe lief het EK jou?
Elizabeth Browning was 'n bekende Engelse digter van die 18de eeu. Die eerste lyne van sekerlik een van haar bekendste gedigte, How do I love Thee?, klink so: How do I love thee? Let me count the ways.I love thee to the depth and breadth and heightMy soul can reach...Elizabeth Barett Browning Elke keer wanneer … Lees meer Hoe lief het EK jou?
Christus in ons harte
In Die Onmoontlike Gebed het ons Ef 3:16 van nader beskou: (Ef 3:16) dat Hy aan julle mag gee na die rykdom van sy heerlikheid om met krag versterk te word deur sy Gees in die innerlike mens Daar het ons geleer dat ons in die innerlike mense deur die Gees versterk moet word. Vandag … Lees meer Christus in ons harte