Rasionele Geloof

’n Artikel van IOL vertel dat ’n man van Leeuwfontein, wat in 2016 deur die departement van binnelandse sake dood verklaar is, sê hy kan nie wag totdat die nasionale sluiting verlig nie sodat hy kan bewys dat hy leef. Nni Banny Banda (60) het sy eie doodsertifikaat ontvang toe hy na binnelandse sake se … Lees meer Rasionele Geloof

Die Winde van God

Die wind kan miljoene tonne water in die atmosfeer oplig en weer laat neerstort; en tog is dit 'n onsigbare krag. Dit doen die heeltyd dinge met enorme krag, maar ons kan dit nie sien nie. Die Heilige Gees werk op dieselfde manier in die lewens van mense maar Hy kan nie gesien word nie. … Lees meer Die Winde van God