Varke in die Voorhuis

Wat sou jy doen as 'n trop varke in jou sitkamer inkom en begin om hulself tuis te maak? Sou jy hulle so vinnig moontlik uit jou huis uitkry; of sou jy hulle daar los en so vinnig skoonmaak as wat hulle vuilmaak; of sou jy planne maak oor hoe jy beter met hulle kon … Lees meer Varke in die Voorhuis

Krag van Bo

Die Geallieerde magte het byna 80 jaar gelede die Franse kus bestorm in die grootste amfibiese aanval in die mens se geskiedenis om wêreldoorheersing deur ’n diktator te voorkom. Daardie dag staan bekend as D-dag. Besef jy dat ons elkeen jou eie D-Dag-ervaring het? Daar is 'n aantal parallelle met soldaat-wees in 'n Christen se … Lees meer Krag van Bo