Lofprysing, Aanbidding en Danksegging

Vandag wil ek graag gesels oor ’n onderwerp waarvan baie mense gereeld praat, maar nie altyd daartussen kan differensieer in die praktyk nie. Dit is Lofprysing, Aanbidding en Danksegging. Die gebedsmodel wat ons gemeente volg, is die welbekende ADBV model. Dit is ’n praktiese manier waar mense maklik vir drie minute of langer daagliks sinvol … Lees meer Lofprysing, Aanbidding en Danksegging

Vreugde – Aktiveer jou geloof

Ons tema vir hierdie week is ‘Vreugde’ en ons teksvers is Rom 8:28  En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is. Daar is drie begrippe wat in die Skrif voorkom wat nou verwant is aan mekaar, maar tog duidelik van mekaar onderskei … Lees meer Vreugde – Aktiveer jou geloof