Die Halfweg-Verbond Gedurende die laat 1600’s, het die kerk in die nuut gestigte Amerikaanse kolonies ’n tipe van ’n dilemma begin beleef. Die eerste generasie pioniers, wat sterk Christelike waardes uitgeleef het, het begin afsterwe. In hulle plek het hulle kinders en kleinkinders, wat nou begin grootword het, nie almal dieselfde passie vir God gedeel … Lees meer Groot Herlewings 4
Groot Herlewings 3 – Die Morawiërs
Die Eerste Groot Ontwaking Ons is besig met die derde aflewering in ons reeks oor groot Herlewings in die kerk se geskiedenis. Die vraag mag dalk gevra word, ‘Wat is herlewing nou eintlik?’ Bill Bright, in sy boek "The Coming Revival", sê dat herlewing 'n soewereine werk van God is - in antwoord op opregte … Lees meer Groot Herlewings 3 – Die Morawiërs
Herlewings 2 – die Azusa straat Herlewing
Die mens het ’n ingebore soeke na God en ’n drang om God te ontdek en na interaksie met Hom. Hierdie ingebore drang het die weg geplavei vir verskeie godsdienste wat oor die eeue heen gesê het dat hulle die weg na God ontdek het. God het egter verkies om Homself deur die karakters in … Lees meer Herlewings 2 – die Azusa straat Herlewing
Groot Herlewings: Die Krygsgevangene Herlewing
Ons het agtergekom dat die huidige geslag volwasse Christene nie die kerk se geskiedenis so goed ken nie en dit is nie reg so nie, want hoe kan ons weet waarheen om te gaan as nie weet waar ons nou is en waar ons veronderstel is om te wees nie. Oor die volgende paar weke … Lees meer Groot Herlewings: Die Krygsgevangene Herlewing
Soos ‘n Magtige Wind
Die wind wat op Pinksterdag gewaai het, was nie sommer maar net ’n ligte briesie nie. Die Bybel beskryf dit as ‘...‘n geluid soos van ‘n geweldige rukwind' wat die huis waar die dissipels byeen was, geskud het. Een prediker het die Pinksterdag wind beskryf as 'n 'holy hurricane.' Ek hou van hierdie beskrywing. Waarom … Lees meer Soos ‘n Magtige Wind
Laat die vuur val
Wanneer die vuur van God val, het dit ’n diepgaande uitwerking op die mense wat daarby betrokke is. Ek het onlangs die verhaal gelees van die Yosemite Firefall, wat plaasgevind het by die Camp Curry kampterrein by Yosemite in Amerika. Die man het die verhaal vertel van sy ervaring daarvan as 8 jarige seun. In … Lees meer Laat die vuur val
Honger na God
Was jy al ooit honger? Ek praat nie van maak-die-yskas-oop-en-kyk-wats-te-ete honger nie. Ek praat van regtig honger. Hongerder as wanneer een van jou bure in die middel van die week vleisbraai en julle net Salticracks en tee vir aandete gehad het. Nog hongerder as wat Esau was toe hy uit die veld gekom en sy … Lees meer Honger na God
Herlewing in die Begrafplaas
Tommy Lessing 2017/04/02 Vir baie het die land ‘n begrafplaas geword, ‘n plek sonder hoop en sonder ‘n toekoms. ‘n Plek waar reg verkeerd genoem word en waar verkeerd reg genoem word. Dit het ‘n plek geword waar werkloosheid daagliks eskaleer en almal iemand ken wat nie sonder hulp deur ‘n maand kan kom nie. … Lees meer Herlewing in die Begrafplaas