‘Bring julle sterkste argumente’

‘Daar is 'n algemene opvatting’, het die bekende prediker Charles Spurgeon gesê, ‘dat gebed 'n baie maklike ding is, 'n soort algemene taak wat sonder veel sorg en moeite gedoen kan word. Sommiges dink dat ’n mens slegs 'n gebedeboek hoef te gebruik en ’n toepaslike gebed daaruit op te sê, dan het jy gebid … Lees meer ‘Bring julle sterkste argumente’

Is daar iets te moeilik vir God om te doen?

Ons lewe in dae waar baie van God se mense moedeloos is en vervuld is met twyfel. Dit behoort nie so te wees nie, want ontmoediging kom altyd van die Duiwel af, hopeloosheid verlam ons vir nuttige diens en twyfel aan God se beloftes, doen die Here oneer aan. Vertel my in elk geval tog: … Lees meer Is daar iets te moeilik vir God om te doen?

Breek die binding van Gebedloosheid

“This present Darkness” is 'n Christen-roman deur skrywer Frank E. Peretti, gepubliseer in 1986. Dit vertel die verhaal van 'n jong Pastoor en 'n verslaggewer van New York en hulle geveg teen ’n kultus wat hul klein dorpie wil oorneem terwyl onsigbare engele en demone veg rondom hulle. Tal, as die kaptein van die engele, … Lees meer Breek die binding van Gebedloosheid

Hoe om die leiding van die Here te herken

Ons soek dikwels leiding van die Here in situasies waar ons belangrike besluite moet neem. Tog vind ons dit soms moeilik om die leiding van die Here te onderskei van die geraas van die wêreld en ons eie gedagtes. Hoe kan ons God se leiding in ons lewens onderskei, indien dit ooit moontlik is? Skriftelike … Lees meer Hoe om die leiding van die Here te herken