https://www.youtube.com/watch?v=He7W5RRsURo&t=3s Ons teksvers vir vandag is uit Mat 16:19 En Ek sal jou die sleutels van die koninkryk van die hemele gee; en wat jy ook op die aarde mag bind, sal in die hemel gebonde wees, en wat jy ook op die aarde mag ontbind, sal in die hemel ontbonde wees. Ons praat vandag … Lees meer Sleutels tot die Koninkryk van God
Sout
https://www.youtube.com/watch?v=Yf1NCmaZbkI Ons het verlede week begin om te fokus op die Koninkryk van God, wat dit is en wat dit beteken. Ons tema is uit Mat 6:33 Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word. Heel eerste het ons gesien dat die Koninkryk van … Lees meer Sout
Hoe proe biltong?
Die Koninkryk van God (1) Wat is die Koninkryk van God? Ons lees baie in die Nuwe Testament hoedat Jesus gesê het dat die Koninkryk van die Hemel naby gekom het of hoedat Hy van die Koninkryk van die Hemel vertel het in sy gelykenisse. Het jy al gewonder, soos ek, wat dit is waarvan … Lees meer Hoe proe biltong?
Gebed is soos om Tieners te hê
Wie van julle het al gesien hoe totaal ‘n kind homself kan oorgee aan sy ouers se voorsiening? Veral tieners kan ‘n yskas en koskas so erg stroop dat die ouers soms wonder wat van al die kos geword het. Tog het ek nog nooit ‘n kind elke dag op sy kniee voor sy ouers gesien smeek, ‘Gee groot asseblief vandag vir my kos en klere en slaapplek’ nie. Kinders aanvaar sulke dinge as vanselfsprekend. Wanneer hulle dit nodig het, sal dit maar daar wees. Ons leer in die Woord dat ons op dieselfde wyse die Here moet vertrou vir ons lewensnoodsaaklikhede.