Die Loofhuttefees

Het jy al van die Loofhuttefees gehoor? Dit staan ook bekend as die Dankofferfees of die Fees van Tabernakels; en word vir sewe dae lank deur die Joodse nasie gevier gedurende die einde van Sept/begin Oktober van ons kalender. Hierdie jaar het dit verlede Sondag (23 Sept 2018) begin en eindig dit vandag, die 30ste. … Lees verder Die Loofhuttefees

Advertisements

Dankbaar in alle omstandighede

'n Man het op ‘n dag in 'n winkel geloop en kruideniersware koop. Sy jong seun het op sy hakke gevolg met 'n groot mandjie vir al die items. Die pa het die mandjie met items uit die winkel gelaai terwyl sy seun die mandjie gedra het. Item na item was in die mandjie geplaas … Lees verder Dankbaar in alle omstandighede

Die Kraghou van die Swaard van die Gees

Die dodelikste tegniek in die Bybel Ons lees in Efesiers van die Swaard van die Gees: Ef 6:17  En neem aan die helm van verlossing en die swaard van die Gees—dit is die woord van God. Paulus het die wapenrusting van die wag wat hom bewaak het, beskrywe toe hy hierdie bekende hoofstuk geskrywe het. … Lees verder Die Kraghou van die Swaard van die Gees

Hoe om jou Skild van Geloof te versorg

Geloof is van die uiterste belang vir 'n Christen. Daar is niks waaroor ons 'n groter en 'n meer ernstige bekommernis moet hê as oor ons geloof nie. Geloof is die  gawe waardeur ons gered word. Ons word nie verlos deur liefde nie; maar deur genade;  en ons word deur die geloof gered. Ons word ook nie deur moed … Lees verder Hoe om jou Skild van Geloof te versorg