Vibrasies in die gees word veroorsaak wanneer ons intersessie doen en lofprysinge tot die Here sing. Intersessie beteken om’ iemand se saak te bepleit’. ‘n Goeie voorbeeld waar hierdie tipe swaard tot groot effek in die Bybel gebruik is, vind ons in 2 Kron 20. Drie groot leermagte het teen Juda saamgetrek om hulle uit te wis. Hulle leier, Josafat, het ‘n nasionale vasdag uitgeroep en die aangesig van die Here aangeroep vir hulp. Josafat het die volk se se saak voor God bepleit (intersessie). God het die gebed gehoor en profeties daarop geantwoord (‘rema’ woord). Hier is wat die volgende dag gebeur het:
Hoe om ‘n geestelike aanval te herken en af te weer (4)
Die tweede doelwit wat die duiwel in Eden bereik het, was om die mens se intimiteit met God te vernietig. Dit het die mens in isolasie geplaas en weggekeer van die Een wat hulle die liefste het. INTIMITEIT MET GOD “Every Christian needs a half-hour of prayer each day, except when he is busy, then he needs an hour.” - Francis de Sales
Hoe om ‘n geestelike aanval te herken en af te weer (3)
Baie effektief om jou vyand te verswak, sal die vyand nie skroom om jou te isoleer van jou hulpbronne (bv. finansies) of kommunikasie (bv. Vriende versaak jou skielik, kerk) nie. Jy mag ook dalk geneig raak om jouself af te sonder van ander in hierdie tyd. Gevoelens van hulpeloosheid en depressie (waarmee jy gewoonlik nie sukkel nie of wat erger is altyd) sal jou aanval. STRATEGIE:
Hoe om ‘n geestelike aanval te herken en af te weer (2)
Die duiwel en sy trawante hardloop nie net planloos rond en kyk waar hy/hulle kan kattewaad aanjaag nie. Hy het ‘n strategie vir elke situasie. Hy sal sy strategie gewoonlik op een van twee maniere laat uitspeel. Hierdie kennis stel ons in staat om ‘n aanval te herken
Hoe om ‘n geestelike aanval te herken en af te weer (1)
Wanneer ons slegte situasies ignoreer, sal dit bly voortgaan en eskaleer. Verkeerde begeertes gaan nie net vanself weggaan nie. Destruktiewe situasies sal voortgaan totdat jou gesin, gesondheid, verhoudings en finansies vernietig is.