Wees bly saam met Jerusalem

Vandag is ‘n besonderse dag. Dit is vandag dat ons as kinders van die Here, die eindbestemming van ons voorbereiding vir die vieringe van Goeie Vrydag, kan raaksien. Verlede week, die derde Sondag van ons voorbereiding vir Goeie Vrydag, was Goeie Vrydag nog anderkant die horison, maar hierdie week het dit geskuif tot aan hierdie … Lees meer Wees bly saam met Jerusalem

Die Net van Satan

Ons Skriflesing is uit Ps 25:15  “My oë is altyddeur op die HERE, want Hy sal my voete uit die net uitlei.” Ons lees verskeie kere in die Psalms dat die Psalmskrywer, meestal Dawid, verwys na ‘n net wat deur sy vyande gespan sou wees. Alhoewel ons lees dat Dawid baiekeer in gevaarlike situasies beland … Lees meer Die Net van Satan