Die Krag van die Heilige Gees (1)

Ons begin vandag met die eerste van twee aflewerings oor die krag van die Heilige Gees, en ons teksvers is uit Ps 62:11-12  Een ding het God gespreek, twee is dit wat ek gehoor het: dat die sterkte aan God behoort,  (12)  en aan U, o Here, behoort die goedertierenheid; [want U vergeld elkeen na … Lees verder Die Krag van die Heilige Gees (1)

Advertisements

Bly staande wanneer alles rondom jou val

Het jy al ooit, as ‘n Christen, vir jouself gevra: Hoe lewe ek in hierdie wêreld sonder om soos hierdie wêreld te word? Indien nie – hoekom nie? As ‘n Christen behoort dit ‘n prominente vraag in jou lewe te wees: Hoe lewe ek ‘n Christelike lewe wanneer die druk rondom my so sterk is … Lees verder Bly staande wanneer alles rondom jou val