Agenda of Missie?

https://www.youtube.com/watch?v=euXKw-YAQ-E&t=32s Die dag toe Jesus op ’n donkie die strate van Jerusalem binnegery het, het elkeen wat langs die strate gestaan het, sy eie rede gehad om sy palmtakke te waai. Sommige was politieke aktiviste; hulle wou hê dat Jesus Sy bonatuurlike magte moes gebruik om Israel uit die Romeinse heerskappy te bevry. Ander weer … Lees meer Agenda of Missie?

Die Palmtakke van Jerusalem

Vandag is Palm Sondag, die dag waarop ons Jesus se triomfantelike intog in Jerusalem vier. Ons lees daarvan in Johannes 12:12-13 DIE volgende dag het 'n groot menigte feesgangers, toe hulle hoor dat Jesus na Jerusalem kom,  palmtakke geneem en uitgegaan Hom tegemoet en geroep: Hosanna! Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die … Lees meer Die Palmtakke van Jerusalem