Manna

https://www.youtube.com/watch?v=eVh9hlG-vgE&t=9s Ons geslag lewe binne ’n tydperk waarvan ons kinders se kinders in geskiedenisboeke gaan leer. Die impak van die Corona virus wêreldwyd gaan nog vir lank gevoel word. Die belangrikste invloed daarvan is nie hoeveel mense daarvan gaan sterf nie, maar hoeveel mense deur die invloed daarvan ekonomies benadeel gaan word. Weens die staat … Lees meer Manna

Geestelike Bewuswording

Het jy al ooit gesit en dink, 'daar moet meer wees in die lewe as die lewe wat ek ken?', ‘n dieper wete na die sin van die lewe, om te behoort en om ’n doel te hê waarvoor jy gebore is? Dit is heel waarskynlik ’n aanduiding dat daar ’n geestelike bewuswording by jou … Lees meer Geestelike Bewuswording

Net wat Hy vir julle sê, moet julle doen

Ons het verlede week geraak aan denkwyses wat ons geloof beïnvloed. Een daarvan waarna ons vandag kyk, is dat ons weet dat God wel kan help, maar ons is nie altyd seker of Hy wil help nie. Dit veroorsaak onmiddellik ‘’n fundamentele (of wat ek noem, ‘’n  ‘fondasie’) probleem. Hoe kan ons glo as ons … Lees meer Net wat Hy vir julle sê, moet julle doen