Vyande van Geloof – Deel 2

Tommy Lessing 2017/08/27 Vyand 2: Onkunde oor God Die tweede vyand van geloof is ‘onkunde oor God’. Ons lees hierdie bekende Skrif in Hos 4:6  My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis… Is 'n gebrek aan kennis dan nie onkunde oor 'n spesifieke vakgebied nie? In die teksvers hierbo is dit Almagtige God … Lees meer Vyande van Geloof – Deel 2

Vier Vyande van Geloof – Deel 1

Tommy Lessing 2017/08/20 Geleë in die hart van Amerika se Silicon Valley, is daar in die stad San Josè ‘n plek met die naam van ‘Santana Row’.  Santana Row is ‘n nuwerwetse tipe ‘mall’ wat amper 17 hektaar groot of so groot soos ongeveer 4 gemiddelde plotte of ‘n kleinerige plasie is. In plaas daarvan … Lees meer Vier Vyande van Geloof – Deel 1