Tommy Lessing 2016/10/30 So op ‘n ligter noot, die verhaal word vertel van ‘n boer wat vir ete uitgenooi was na die huis van ‘n ryk man. Toe die ete bedien word, het die boer sy hoof gebuig en gevra dat hulle ‘n dankgebed doen. Die ryk man het hierop geantwoord dat niemand meer bid … Lees meer “Wees in Alles Dankbaar”
Hoe Proe Jy?
Tommy Lessing 23/10/2016 Ons lees in Mar 9:50 Die sout is goed, maar as die sout souteloos word, waarmee sal julle dit smaaklik maak? Julle moet sout in julle hê en vrede hou met mekaar. Wat het Jesus bedoel toe Hy gesê het dat ons die sout van die aarde is? Sout in die Nuwe … Lees meer Hoe Proe Jy?
Jy kan veg met die Skild van Geloof
Wanneer hierdie tipe aanslae in ‘n mens of gesin se lewens werk, is die uiteinde daarvan altyd ‘n poging om God se Liefde en Sy Gewilligheid om te help, verdag te maak. Die aanvallers sal altyd probeer om ‘n vraagteken agter God se integriteit te plaas.
‘n Lewe vol Dankbaarheid
Hoe kan mens leer om in alles dankbaar te wees? Ek glo dat Dankbaarheid ‘n vrug is en nie ‘n wortel nie. Dankbaarheid is ‘n gevolg en nie ‘n oorsaak nie. Dankbaarheid kan aangeleer word soos enige ander taak aangeleer kan word. Wat is dan die geheim?