Die Ewige Oordeel

'n Groep pioniers het oor ’n groot grasvlakte getrek op pad na hulle nuwe tuiste. Hulle het gereis in ossewaens en vordering was maar stadig. Eendag was hulle geskok om 'n lang strook rook in die Weste oor die horison te sien opstyg. DIe strook het vir kilometers oor die grasvlakte gestrek, en gou was … Lees meer Die Ewige Oordeel

Die opstanding uit die dood

Ons is besig met ’n reeks oor wat bekend staan as ‘Die Doktrine van Christus’ en ons teksverse is uit Heb 6:1-2  Daarom moet ons nie bly by die begin van die prediking aangaande Christus nie, maar na die volmaaktheid voortgaan sonder om weer die fondament te lê van die bekering uit dooie werke en … Lees meer Die opstanding uit die dood

Die Leer van die Doop

Ons is besig met ’n reeks oor die Doktrine van Christus en ons teksvers is uit Heb 6:1-2  Daarom moet ons nie bly by die begin van die prediking aangaande Christus nie, maar na die volmaaktheid voortgaan sonder om weer die fondament te lê van die bekering uit dooie werke en van die geloof in … Lees meer Die Leer van die Doop