Geeste wat beskuldig

Ons het verlede week gekyk na die sewe geeste van Bitterheid en hoe hulle werk om mense se lewens te vernietig. Die eerste vlak van Bitterheid is Onvergewensgesindheid. Vir Onvergewensgesindheid om te werk, is daar ’n rekord van oortredings nodig wat die ‘slagoffer’ teenoor die ‘sondaars’ hou. Sonder ’n lys of rekord van dinge wat … Lees meer Geeste wat beskuldig

Vestings

Ek wil vandag ’n bietjie gesels oor vestings. Ons fokus op 2 Kor 10:3-5  Want hoewel ons in die vlees wandel, voer ons die stryd nie volgens die vlees nie;  (4)  want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie, maar kragtig deur God om vestings neer te werp,  (5)  terwyl ons planne verbreek … Lees meer Vestings

Hoe om ‘n geestelike aanval te herken en af te weer (3)

Baie effektief om jou vyand te verswak, sal die vyand nie skroom om jou te isoleer van jou hulpbronne (bv. finansies) of kommunikasie (bv. Vriende versaak jou skielik, kerk) nie. Jy mag ook dalk geneig raak om jouself af te sonder van ander in hierdie tyd. Gevoelens van hulpeloosheid en depressie (waarmee jy gewoonlik nie sukkel nie of wat erger is altyd) sal jou aanval. STRATEGIE: