Soos ‘n Magtige Wind

Die wind wat op Pinksterdag gewaai het, was nie sommer maar net ’n ligte briesie nie. Die Bybel beskryf dit as ‘...‘n geluid soos van ‘n geweldige rukwind' wat die huis waar die dissipels byeen was, geskud het. Een prediker het die Pinksterdag wind beskryf as 'n 'holy hurricane.' Ek hou van hierdie beskrywing. Waarom … Lees meer Soos ‘n Magtige Wind

Die Rots met sewe Oë (1)

Ons lees van ’n snaakse steen of rots in Sag 3:9 “Ek sit voor Jesua 'n klip neer, en op hierdie een enkele klip is daar sewe oë. Ek gaan nou 'n graveersel daarop aanbring, sê die Here die Almagtige, en Ek gaan die sonde van hierdie land op een enkele dag wegneem.” (1983 vert) … Lees meer Die Rots met sewe Oë (1)

Breek die binding van Gebedloosheid

“This present Darkness” is 'n Christen-roman deur skrywer Frank E. Peretti, gepubliseer in 1986. Dit vertel die verhaal van 'n jong Pastoor en 'n verslaggewer van New York en hulle geveg teen ’n kultus wat hul klein dorpie wil oorneem terwyl onsigbare engele en demone veg rondom hulle. Tal, as die kaptein van die engele, … Lees meer Breek die binding van Gebedloosheid

Vier Vyande van Geloof – Deel 1

Tommy Lessing 2017/08/20 Geleë in die hart van Amerika se Silicon Valley, is daar in die stad San Josè ‘n plek met die naam van ‘Santana Row’.  Santana Row is ‘n nuwerwetse tipe ‘mall’ wat amper 17 hektaar groot of so groot soos ongeveer 4 gemiddelde plotte of ‘n kleinerige plasie is. In plaas daarvan … Lees meer Vier Vyande van Geloof – Deel 1