Vergroot jou Tent

Die verhaal word vertel van 'n man wat na die platteland verhuis en 'n stuk grond gekoop het. By die plaaslike kooperasie het hy met die eienaar kennisgemaak en gesels oor hoe hy graag ’n hoenderboerdery wil begin. Hy vra toe om 1000 kuikens te koop. ‘Dit is baie kuikens’, het die eienaar gesê. 'Ek … Lees meer Vergroot jou Tent

Vars Olie

Ek het so ’n paar jaar gelede bedien by ’n gemeente en was toe gevra om vir iemand te salf en te bid. Onder die preekstoel was die botteltjie met die salfolie. Toe ek die botteltjie oopmaak, het dit snaaks geruik. Die olie het oud geword en was al galsterig. Ek dink dat baie kinders … Lees meer Vars Olie