Die Kompassie van Christus

Suid-Afrika is land vol geweld en onverdragsaamheid. Die mense in die land is verdeeld en kwaad. Ek lees verlede week in ‘n internet koerant dat die daaglikse sterftesyfer in ons land meer is as die van ‘n land wat in ‘n oorlog verkeer. Die blootstelling aan sinnelose geweld, bedrog, rowery en diefstal het ons emosies afgestomp. Baie van ons het hard en veroordelend begin raak. Dit is veral wanneer daar iemand van ‘n ander ras betrokke is. Hoewel ons nie uniek is nie, is die effek op die Christene in die land duidelik sigbaar. Ek glo dat dit vir die Heilige Gees belangrik is om weer ons kompassie terug te wen.

Hoe om ‘n geestelike aanval te herken en af te weer (4)

Die tweede doelwit wat die duiwel in Eden bereik het, was om die mens se intimiteit met God te vernietig. Dit het die mens in isolasie geplaas en weggekeer van die Een wat hulle die liefste het. INTIMITEIT MET GOD “Every Christian needs a half-hour of prayer each day, except when he is busy, then he needs an hour.” - Francis de Sales

Hoe om ‘n geestelike aanval te herken en af te weer (3)

Baie effektief om jou vyand te verswak, sal die vyand nie skroom om jou te isoleer van jou hulpbronne (bv. finansies) of kommunikasie (bv. Vriende versaak jou skielik, kerk) nie. Jy mag ook dalk geneig raak om jouself af te sonder van ander in hierdie tyd. Gevoelens van hulpeloosheid en depressie (waarmee jy gewoonlik nie sukkel nie of wat erger is altyd) sal jou aanval. STRATEGIE: