O genade, nog ‘n wet!

Wette beheer ons gedrag in die samelewing. Daar is basies twee soorte – iets wat jy moet doen en iets wat jy nie mag doen nie. Die vereistes vir die oortreding van wette is gewoonlik straf, soos ’n boete of gemeenskapsdiens of gevangenisstraf. Ek neem aan dat die meeste van ons probeer om wetsgehoorsame burgers … Lees verder O genade, nog ‘n wet!

Advertisements

Die Net van Satan

Ons Skriflesing is uit Ps 25:15  “My oë is altyddeur op die HERE, want Hy sal my voete uit die net uitlei.” Ons lees verskeie kere in die Psalms dat die Psalmskrywer, meestal Dawid, verwys na ‘n net wat deur sy vyande gespan sou wees. Alhoewel ons lees dat Dawid baiekeer in gevaarlike situasies beland … Lees verder Die Net van Satan