Hoe om vir ander te bid

Een van die grootste voorregte wat ons as gelowiges het, is om vir ander te bid. Soms word ons gevra om vir ander mense te bid en ons wonder wat ons vir hulle moet bid. Wat bid mens vir sendelinge, pastore of ander mense, wie ons dalk nog nooit ontmoet het nie? Dit laat my … Lees meer Hoe om vir ander te bid

Geestelike aanvalle en tegnieke

Gedurende die derde eeu toe Felix van Nola van sy vyande weggehardloop het, het hy in 'n grot geskuil. 'n Spinnekop het toe 'n web oor die grot se opening begin weef en dit laat lyk asof niemand vir maande binne was nie, sodat sy agtervolgers verbygegaan het. Felix het in die sonskyn uitgestap en … Lees meer Geestelike aanvalle en tegnieke

Hoe om die Swaard van Ef 6 gebruik

Terwyl ek Vrydagoggend tydens die manne biduur luister na wat die manne antwoord op my vraag, ‘Waaroor het die Here die week met jou gepraat?’, het die Heilige Gees vir my gesê om dit neer te skrywe en te deel as Sy korporatiewe woord aan die algemene Liggaam vir die afsienbare toekoms. Ek sal dit … Lees meer Hoe om die Swaard van Ef 6 gebruik

Wat beteken dit om die Bloed van Jesus te pleit?

Ons teksvers is uit Heb 9:15  Daarom is Hy [Christus] ook die Middelaar van ‘n nuwe verbond. Sy dood het plaasgevind om mense te verlos van die oortredinge wat onder die eerste verbond begaan is, sodat dié wat geroep is, die beloofde ewige erfenis kan ontvang. Wanneer mens hierdie vers lees, dan val dit die leser … Lees meer Wat beteken dit om die Bloed van Jesus te pleit?