Wandel dan waardig volgens jou roeping

Ef 4:1-6  Ek vermaan julle dan, ek, die gevangene in die Here, om te wandel waardig die roeping waarmee julle geroep is,  (2)  met alle nederigheid en sagmoedigheid, met lankmoedigheid, terwyl julle mekaar in liefde verdra  (3)  en ernstig strewe om die eenheid van die Gees te bewaar deur die band van die vrede.  (4)  … Lees meer Wandel dan waardig volgens jou roeping

Die Buitengewone geval van Veronica Doe

Jesus het die geval van die verdroogde vyeboom gebruik om aan Sy dissipels die geheim van geloof te leer. Vandag se verhaal word vertel teen die agtergrond van hierdie geheim; en ons moet daarom eers die geheim lees voordat ons na die verhaal kan luister. Mark 11:23-24  Want, voorwaar Ek sê vir julle dat elkeen … Lees meer Die Buitengewone geval van Veronica Doe