Wat gaan gebeur na die Wegraping?

Ek weet jy het waarskynlik al flieks gesien waar motors en vliegtuie neerstort omdat hulle bestuurders skielik weggeneem is, en van alle soorte ander rampe wat gebeur. Dit is dalk wat gaan gebeur, of die Here kan iets anders in gedagte hê. Een ding is egter seker: diegene wat langs iemand wat weggeraap is, by … Lees meer Wat gaan gebeur na die Wegraping?

Beleef ons al sommige ‘tekens van die tye’?

Baie mense vra hierdie vraag, maar baie het dit ook oor die eeue heen al gevra. Die nuus word noukeurig geanaliseer deur baie mense wat kyk na tekens soos 'n tien-nasies konfederasie, die opkoms en identiteit van die Antichris, die teken van die dier, die heropbou van die Derde Tempel, die Gog en die Magog … Lees meer Beleef ons al sommige ‘tekens van die tye’?

Jesus se briewe aan Filadelfia en Laodicea

DIE BRIEWE AAN DIE SEWE GEMEENTES (5) Filadelfia en Laodicea Tommy Lessing 2017/02/12 Ek glo dat verlede week se kykie na Jesus se brief aan Sardis, ons elkeen tot diepe nadenke gestem het. Hierdie week reis ons na die laaste twee gemeentes aan wie Jesus laat skrywe het:  Filadelfia en Laodicea. Filadelfia is ongeveer 50km … Lees meer Jesus se briewe aan Filadelfia en Laodicea

Jesus se brief aan die gemeente in Sardis

Die Briewe Aan Die Sewe Gemeentes (4) Tommy Lessing 2017-02-05 Gedurende die eerste deel van die Openbaringe van Johannes, wat hy tydens ‘n visioen ontvang het, het Jesus aan Johannes opdrag gegee om briewe te skrywe aan die sewe gemeentes in Klein Asië. Ons het nou al gekyk na die briewe aan Efese, Smirna, Pergamus … Lees meer Jesus se brief aan die gemeente in Sardis

Jesus se brief aan die gemeente van Smirna

Die Briewe aan die Sewe Gemeentes(2) Tommy Lessing 2017/01/22 Ek glo dat ons almal verlede week ‘n wonderlike tyd gehad het toe ons by Jesus se brief aan die gemeente in Efese stilgestaan het. Ons gaan vandag voort met ons reeks oor die Briewe aan die Sewe Gemeentes, soos wat dit gevind kan word in … Lees meer Jesus se brief aan die gemeente van Smirna

Die Brief van Jesus aan die kerk in Efese

Die Briewe aan die Sewe Gemeentes (1) Tommy Lessing 2017-01-15 Dink jy dat God omgee oor gemeentes of dat Hy eerder meer belangstel in individuele persone? As jy al ooit daaroor gewonder het, dan is die briewe aan die sewe gemeentes in Openbaring ‘n moet vir jou om te bestudeer. Ons sien hierin dat Jesus … Lees meer Die Brief van Jesus aan die kerk in Efese