Die Christen en die Propaganda teen sy geloof

Kol 2:20-21  As julle dan saam met Christus die eerste beginsels van die wêreld afgesterf het, waarom is julle, asof julle nog in die wêreld lewe, onderworpe aan insettinge  (21)  soos: raak nie, smaak nie, roer nie aan nie? — Oor die verloop van die laaste paar maande was dit vir my opvallend hoeveel literatuur … Lees meer Die Christen en die Propaganda teen sy geloof

O genade, nog ‘n wet!

Wette beheer ons gedrag in die samelewing. Daar is basies twee soorte – iets wat jy moet doen en iets wat jy nie mag doen nie. Die vereistes vir die oortreding van wette is gewoonlik straf, soos ’n boete of gemeenskapsdiens of gevangenisstraf. Ek neem aan dat die meeste van ons probeer om wetsgehoorsame burgers … Lees meer O genade, nog ‘n wet!

Afgedwingde Genade

Wanneer daar ‘n oorlog plaasgevind het, is die nasie wat oorwin is, onwillig om onder die heerskappy van die oorwinnaars te buig. Daarom moet die nuwe reels en wette afgedwing word. Die bevolking moet verplig word om die knie te buig voor die oorwinnaars. Dit is dieselfde met die koninkryk van duisternis. Hulle is onwillig om die nuwe reëls sommer net te aanvaar. Dit moet afgdewing word. Ons lees in Rom 5: 20-21 van die Heerskappy van Genade