Vrees (2): Angs

Ons is besig met 'n mini-reeks oor die demoniese drieling, Vrees, Angs en Stres.  Verlede keer het ons gesels oor Vrees self. Ons het o.a. gekyk na   ʼn paar statistieke oor vrees,   die invloed van vrees op ons lewens,  • wat die Bybel sê oor vrees en   hoe ons vrees kan oorwin. … Lees meer Vrees (2): Angs

‘n Reis in die Wildernis

Vandag is die eerste Sondag nadat ons  met ons jaarlikse reis van 40 dae tot en met Goeie Vrydag, begin het. Jesus het ook ‘n reis van 40 dae deurgemaak aan die begin van Sy bediening – ‘n reis in die Wildernis. Ons Skrifgedeelte vir vandag is uit Mar 1:12-13  En dadelik het die Gees … Lees meer ‘n Reis in die Wildernis

Verlos maar steeds ‘n gevangene

Lyk dit soms vir jou of mislukking en frustrasie jou deel in die lewe is? Of word jou lewe gekenmerk deur voortdurende terugslae en ongeluk? Mense sê soms vir my dat, ongeag wat hulle in die lewe doen, dit lyk of hulle nie die seëninge van die Here kan verkry nie. Dikwels is die mees … Lees meer Verlos maar steeds ‘n gevangene