Geloof wat soek

Die bekende evangelis Billy Graham vertel in sy outobiografie hoedat hy, op die vooraand van die evangelisasie veldtog wat hom beroemd gemaak het, getwyfel het of hy die Bybel wel kan vertrou. Dit het alles begin toe sy beste vriend op daardie stadium, wat saam met hom op Bybelskool was, begin twyfel het aan God … Lees meer Geloof wat soek

Hoe om die vier Reuse te oorwin

Ons Skrifgedeelte verlede keer was uit 1 Kron 20:4-8. Dit het die verhaal vertel van vier reuse wat deel gevorm het van vier besonderse aanslae van die Filistyne op God se volk, die Israeliete. Dit was besonders omdat die Filistyne in hierdie vier gevalle van reuse gebruik gemaak het om vrees in te boesem by … Lees meer Hoe om die vier Reuse te oorwin