https://youtu.be/CalUWn36CVs In die Nuwe Testament vind ons dat daar na drie tipes Joodse Skrifgeleerdes of Teoloë verwys word. Een van hulle was die Fariseërs. Die naam Fariseër kom van die Hebreeuse woord pharash wat beteken ‘om jouself af te sonder’. Hulle was besonder nougeset om die detail van die Wet van Moses na te kom; … Lees meer Die Hartseer Vrou
Die Vrou by die Put
https://www.youtube.com/watch?v=bXPEwdvS6Cc Ek onthou hoedat, as kind, ons gesin per geleentheid na die stortingsterrein buite ons dorp gegaan het. My pa het op daardie stadium oudhede versamel en verkoop en destyds was daar sulke verlate gedeeltes op die terrein waar daar nog baie waardevolle oudhede rondgelê het. Dit was veral die ou bottels en items … Lees meer Die Vrou by die Put
Vroue van Geloof
Die vroue van die Bybel het nie in sulke idilliese, paradys-agtige omstandighede gelewe nie. Die lewe was moeilik vir ‘n vrou in die Bybelse tye. Hulle moes telkens groot probleme oorwin om staande te bly. Die profeet Samuel se ma, Hanna, was so ‘n vrou.
Is Vroue God se plan ‘B’?
Sommiges dink dat God vrouens net gebruik wanneer die mans nie kan nie, dat hulle soos God se 'plan B' is...