Solus Christus

Oktobermaand is die maand waarin ons die begin van die Reformasie deur Martin Luther herdenk. Uit die Reformasie het daar 5 bekende leerstellings ontstaan om dit te onderskei van die Rooms-Katolieke leringe van Luther se tyd: Sola scriptura ("deur die Skrif alleen")Sola fide ("deur geloof alleen")Sola gratia ("uit genade alleen")Solus Christus of Solo Christo ("Christus … Lees meer Solus Christus

Soli Deo Gloria

Op 31 Oktober was baie van wêreld se fokus op lekkergoed en pampoenspoke. Die Protestante het egter iets veel belangriker om op 31 Oktober te vier. Dit is Hervormingsdag, wat miskien die grootste beweging van God se Gees sedert die dae van die Apostels, herdenk. Maar wat is die betekenis van Hervormingsdag? Destyds sou min … Lees meer Soli Deo Gloria