Ek lees onlangs ’n preek van Stuart Strachan Jr. oor Palm Sondag en dit het my so geïnspireer dat ek eenvoudig meer daaroor wou weet. Ek het op Youtube die video’s deurgesoek totdat ek gevind het waarna ek gesoek het; en nou deel ek graag hierdie gebeurtenis met jou as die vertrekpunt van ons reis … Lees meer Palm Sondag – Kyk Hy kom
Die Palmtakke van Jerusalem
Vandag is Palm Sondag, die dag waarop ons Jesus se triomfantelike intog in Jerusalem vier. Ons lees daarvan in Johannes 12:12-13 DIE volgende dag het 'n groot menigte feesgangers, toe hulle hoor dat Jesus na Jerusalem kom, palmtakke geneem en uitgegaan Hom tegemoet en geroep: Hosanna! Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die … Lees meer Die Palmtakke van Jerusalem
Die laaste week van Jesus se lewe
Palm Sondag is een van die belangrikste dae in die Christelike kalender na Kersfees en Paasfees. Dit is die laaste Sondag voor Goeie Vrydag en is die begin van die ‘Heilige Week’ of ‘Holy Week’, die week met die aanloop van gebeure tot en met die dood van Jesus. Palm Sondag herdenk die triomfantelike binnekoms … Lees meer Die laaste week van Jesus se lewe
Wie is hierdie Man?
Hierdie jaar was daar egter ‘n verskil! Terwyl die verteenwoordiger van die Romeinse keiser, die goewerneur Pontius Pilatus, en sy groot gevolg soldate die stad binnegekom het vanaf die Westekant, het daar van die anderkant van die stad ‘n ander Koning tersteldertyd die stad binnegery.