Bitterheid is ’n donker emosie wat nie net individueel nie, maar ook korporatief ervaar kan word. Mens hoef maar net te dink aan die volksmoord in Rwanda in 1994 om die vernietigende effek daarvan op ’n groep mense te onthou. Ek het ’n paar jaar gelede oor bitterheid gepreek, maar ek wil vandag weer oor … Lees meer Die Sewe Geeste van Bitterheid
Kan mens nog jou naaste liefhê?
Ek en ’n paar manne gesels nou die dag oor die oënskynlike redelose geweld wat deesdae deel van ons alledaagse lewe geword het. Een van die manne vra my toe of ek, as bedienaar van die Woord, eerlik dink dat mens nog steeds jou naaste kan liefhê as mens lees en hoor van al die … Lees meer Kan mens nog jou naaste liefhê?
‘n Gal van Bitterheid
Tommy Lessing 2017/03/19 Ons het verlede keer die verhaal van die Simon die Towenaar in Handelinge 8 gelees. Ons teksvers was Hand 8:23, waar die apostel Petrus vir Simon die Towenaar gesê het, ‘Want ek sien dat jy in ‘n gal van bitterheid en bande van ongeregtigheid is’. Daarna het ons ondersoek gaan instel oor … Lees meer ‘n Gal van Bitterheid
Die Teenoorgestelde van Liefde is nie Haat nie
Waar hierdie virus werk, is daar nie meer langer ‘n doel om saam te wees nie. Dit vernietig redes om op te offer, doelwitte, jare en jare se opoffering en ploeg en hard werk.