https://www.youtube.com/watch?v=euXKw-YAQ-E&t=32s Die dag toe Jesus op ’n donkie die strate van Jerusalem binnegery het, het elkeen wat langs die strate gestaan het, sy eie rede gehad om sy palmtakke te waai. Sommige was politieke aktiviste; hulle wou hê dat Jesus Sy bonatuurlike magte moes gebruik om Israel uit die Romeinse heerskappy te bevry. Ander weer … Lees meer Agenda of Missie?
Die Koning is dood, lank lewe die Koning!
“Die Koning is dood, lank lewe die koning!” is ‘n tradisionele proklamasie wat gemaak word in sekere lande wanneer ‘n koning oorlede is en ‘n nuwe koning die troon bestyg. Die oorspronklike frase is vertaal uit die Franse “Le Roi est mort, vive Le Roi!”, wat vir die eerste gebruik is tydens die toetreding tot … Lees meer Die Koning is dood, lank lewe die Koning!
Die laaste week van Jesus se lewe
Palm Sondag is een van die belangrikste dae in die Christelike kalender na Kersfees en Paasfees. Dit is die laaste Sondag voor Goeie Vrydag en is die begin van die ‘Heilige Week’ of ‘Holy Week’, die week met die aanloop van gebeure tot en met die dood van Jesus. Palm Sondag herdenk die triomfantelike binnekoms … Lees meer Die laaste week van Jesus se lewe
Wie is hierdie Man?
Hierdie jaar was daar egter ‘n verskil! Terwyl die verteenwoordiger van die Romeinse keiser, die goewerneur Pontius Pilatus, en sy groot gevolg soldate die stad binnegekom het vanaf die Westekant, het daar van die anderkant van die stad ‘n ander Koning tersteldertyd die stad binnegery.