Dankbaar in alle omstandighede

'n Man het op ‘n dag in 'n winkel geloop en kruideniersware koop. Sy jong seun het op sy hakke gevolg met 'n groot mandjie vir al die items. Die pa het die mandjie met items uit die winkel gelaai terwyl sy seun die mandjie gedra het. Item na item was in die mandjie geplaas … Lees meer Dankbaar in alle omstandighede

Tyd vir ‘n Dankoffer

Die Fees van Tabernakels, ook bekend as Sukkot, die Huttefees of die Dankofferfees, is die sewende en laaste fees wat die Here Israel beveel het om te onderhou en een van die drie feeste wat Jode elke jaar moet waarneem deur na Jerusalem te gaan en voor die Here te verskyn. Die Dankofferfees vind plaas … Lees meer Tyd vir ‘n Dankoffer