Hoe ek kan weet dat my Christenskap waar is

Mat 7:24-27  Elkeen dan wat na hierdie woorde van My luister en dit doen, hom sal Ek vergelyk met ‘n verstandige man wat sy huis op die rots gebou het.  (25)  En die reën het geval en die waterstrome het gekom en die winde het gewaai en teen daardie huis aangestorm, en dit het nie … Lees meer Hoe ek kan weet dat my Christenskap waar is

Manna

https://www.youtube.com/watch?v=eVh9hlG-vgE&t=9s Ons geslag lewe binne ’n tydperk waarvan ons kinders se kinders in geskiedenisboeke gaan leer. Die impak van die Corona virus wêreldwyd gaan nog vir lank gevoel word. Die belangrikste invloed daarvan is nie hoeveel mense daarvan gaan sterf nie, maar hoeveel mense deur die invloed daarvan ekonomies benadeel gaan word. Weens die staat … Lees meer Manna

Corona en ‘Lockdown’ in SA – Quo Vadis?

Sir Terry Pratchett, ’n bekende Engelse skrywer, het gesê, “If you do not know where you come from, then you don't know where you are, and if you don't know where you are, then you don't know where you're going. And if you don't know where you're going, you're probably going wrong.” Quo Vadis is … Lees meer Corona en ‘Lockdown’ in SA – Quo Vadis?

Is die Corona virus ‘n bestraffing van God?

Baie mense glo dat God, deur die Corona virus, die mensdom straf vir hulle wandade en sondes. Is dit egter die geval? Die eerste vraag wat hieroor by my opkom, is dit: As gelowiges op so ‘n wyse gestraf word vir hulle sondes, wat het dan van Jesus se kruisigingswerk geword? Hierdie virus diskrimineer nie. … Lees meer Is die Corona virus ‘n bestraffing van God?