“Vermeerder ons geloof”

Luk 17:5  Toe het die apostels aan die Here gesê: Gee ons meer geloof. Wanneer ‘n mens met die Here praat, doen noem ons dit gebed. In ons teksvers vir vandag, praat die apostels met die Here Jesus. Ons kan daarom sê dat die versoek wat hulle aan Hom gerig het, eintlik ‘n gebed was: … Lees meer “Vermeerder ons geloof”