Die Vyeboom en die Wingerd

Ek is lief daarvoor om my boodskappe met ’n verhaal te begin. Vandag wil ek met ’n verhaal begin wat Jesus self vertel het. Ons lees die verhaal in Luk 13:6-9  En Hy het hierdie gelykenis uitgespreek: ‘n Man het ‘n vyeboom gehad wat in sy wingerd geplant was, en hy het gekom en vrugte … Lees meer Die Vyeboom en die Wingerd