Paul Harvey was 'n konserwatiewe Amerikaanse radio persoonlikheid. Hy het hoofsaaklik oor nuus en verwante kommentaar berig, maar sal veral onthou vir sy bekende “The Rest of the Story” insetsels. Vanaf 1952 tot 2008 het sy programme soveel as 24 miljone mense per week bereik. Hy het op ‘n slag vertel van 'n 3-jarige seun … Lees meer Adonai
Die Vier Toetse van ’n Ware Gelowige
As ek jou sou vra, "Is jy 'n gelowige?" sou die meeste van ons sê: "Ja, ek dink ek is 'n gelowige." En as ek sou vra, "Hoe weet jy dit?" sou jy waarskynlik antwoord, "Want ek glo in God." En dis goed so, want Jakobus 2:19 sê: “Glo jy dat daar net een God … Lees meer Die Vier Toetse van ’n Ware Gelowige
Die Vuuroond van die Here (1)
Wie van julle het al die gare van ‘n aartappelsak of ‘n sak charcoal probeer lostorring? As jy die regte draadjie op die regte plek vat en trek, dan kom die hele ry gare sommer net so maklik los. Nog erger – ek onthou hoedat ek soms, as ‘n kind, so ‘n los woldraad in … Lees meer Die Vuuroond van die Here (1)
Engele om Ons
Tommie Lessing 2016/11/20 Wanneer ons die Bybel ondersoek, vind ons dat die woord ‘engel’, in 110 verse in die Ou Testament en 99 verse in die Nuwe Testament, gevind word. Abraham, Jakob en Moses is bekende figure in Ou Testament wat almal deur engele bedien is. Engele word selfs gevind in die oudste boek in … Lees meer Engele om Ons