Iemand het gesê dat ons drie basiese dinge in die lewe nodig het: Om liefgehê te word Om verstaan te word en Om nodig te wees
Jy moet jou naaste liefhê soos…
Jesus gebruik ons liefde vir ons self as die vertrekpunt om ons te help om te sien hoe medelye vir ander moet lyk. Hoe lyk die self liefde waarna Jesus verwys? Dit is beslis nie selfsug of narcissisme nie.
Vry om liefde te ontvang
Ons het verlede week gesien hoe vernietigend die effek van geeste wat beskuldig (‘accusing spirits’), in mense se lewens is. Hierdie sataniese aanvalle se hoofdoel is om die mens te isoleer van sy ondersteunings-basisse sodat hy weerloos word en dus maklik oorrompel kan word. Hulle fokus op drie vlakke van isolasie: Isolasie van God en … Lees meer Vry om liefde te ontvang
Geeste wat beskuldig
Ons het verlede week gekyk na die sewe geeste van Bitterheid en hoe hulle werk om mense se lewens te vernietig. Die eerste vlak van Bitterheid is Onvergewensgesindheid. Vir Onvergewensgesindheid om te werk, is daar ’n rekord van oortredings nodig wat die ‘slagoffer’ teenoor die ‘sondaars’ hou. Sonder ’n lys of rekord van dinge wat … Lees meer Geeste wat beskuldig
Waar jy staan bepaal wat jy sien
Eendag het vyf blindes besluit om na die dieretuin te gaan. Hulle het 'n gids gehuur om hulle te vertel van al die diere wat hulle nie kon sien nie. Toe hulle by die olifante kom, wou die dieretuin opsigter graag hê dat hulle meer as net 'n beskrywing moes ervaar, sodat hy hulle toegelaat … Lees meer Waar jy staan bepaal wat jy sien
Oorkom jou gees van vrees
Een van die sterkste geeste en emosies om te oorkom, is Vrees. Vrees is ook die eerste emosie wat die mens ervaar het nadat hy gesondig het. Voordat hy geweet het van haat, twis, of jaloesie, het die mens gevrees. Ons lees in Gen 3:8-10 "En hulle het die stem van die HERE God gehoor … Lees meer Oorkom jou gees van vrees
Drie Moeders in die Bybel
Aan die einde van die fliek 'Wonder Woman', sê sy iets baie belangrik - iets wat aan die hart van die Evangelie is en wat slegs moeders kan verstaan: 'Only love can truly save the world'. Die hemel wat oor ons kindwees lê, is Moederkap, en maak nie saak hoe belangrik of hoe verdorwe ons … Lees meer Drie Moeders in die Bybel
Woord vloeke
Niemand skei sommer net nie. Niemand word ook sommer net so 'n alkoholis nie. Niemand maak ook sommer net so iemand anders dood nie. En niemand pleeg selfmoord sommer net so – sonder rede, nie. Hulle is deur die loop van hul lewe op so ‘n koers geplaas deur wat hulle gesê het. Jou mond … Lees meer Woord vloeke
God is dan juis my probleem…
Sommige mense dink God is hul probleem. Of dit nou doelbewus, of onbewustelik is; baie mense voel soms dat God die kwaad toelaat of toegang gee om in hul lewens te kom. Hierdie tipe denke sal noodwendig vervreemding van God bring. Dit sal jou geloof ook beskadig. Hoe kan jy tot God nader as jy … Lees meer God is dan juis my probleem…
Fases van Geestelike Groei (2)
Die Tweede Fase - Jong Manne Ons is besig met fases van geestelike groei en ons teksvers is uit 1 Joh 2:12-14 Ek skryf aan julle, my kinders, omdat die sondes julle vergewe is om sy Naam ontwil. (13) Ek skryf aan julle, vaders, omdat julle Hom ken wat van die begin af is. Ek … Lees meer Fases van Geestelike Groei (2)