Die geboorte van Vrede

Ek lees onlangs van ’n ‘church blooper’ wat my lekker laat giggel het: “Die byeenkoms van die Vereniging van Vredemakers vanaand word uitgestel weens ’n konflik.” Dit het my ook laat dink aan vrede: die Vrede wat die wêreld gee en die Vrede wat Christus gee. Wie het al gehoor van die Pax Romana? Dit … Lees meer Die geboorte van Vrede

Die Geboorte van Hoop

Kersfees het skielik naby gekom. Ons was nog besig om planne te maak en die lewe te leef toe ons een oggend opgestaan het en voila: Al die winkelvensters was vol Kersfeestemas geverf en daar was ’n nuwe atmosfeer was in die lug: Kersfeestyd! Vandag is dit vier Sondae voor Kersfees en dit merk die … Lees meer Die Geboorte van Hoop

Moet ons nog Kersfees vier?

Wanneer die Kerstyd nader, dan hoor ek al hoe meer gereeld hoedat gelowiges vra, ‘Moet Christene nog Kersfees vier?’ of ‘Hoe moet 'n Christen Kersfees vier? Hierdie is kommerwekkende vrae vir baie opregte gelowiges. Trouens, baie gelowiges vier nie meer die Kerstyd nie en sommiges weier glad om dit te vier. Daar word 'n aantal … Lees meer Moet ons nog Kersfees vier?