Genade en Geloof

Ek het ‘n paar jaar gelede die verhaal gelees van ‘n sendelingspaar waarvan die vrou koors gekry en baie siek geword het. Hoewel hulle in ‘n tropiese gebied gewerk het, het hulle ‘n warmwatersak nodig gehad om haar mee te behandel. Daar was egter nerens so iets te vinde nie, omdat dit nie daar koud … Lees verder Genade en Geloof

Advertisements

Openbaring – Boek van Hoop

2016/12/05 Tommy Lessing Ons het verlede week die begin van die Kers seisoen vir 2016 gevier, naamlik Advent Sondag. Ons het gereflekteer oor die eerste koms van Christus, Sy geboorte as ‘n mens en die werk wat Hy as Verlosser van die mense gedoen het. Ons het toe ge-eindig deur te sê dat die Advent … Lees verder Openbaring – Boek van Hoop