Die Pennina gees in 2019

Aan die begin van ‘n nuwe jaar is dit net normaal dat mens wonder wat die jaar gaan inhou. Elkeen van ons hoop heimlik dat dit sal goed gaan en daar vir ‘n slag ‘n paar vet jare kan voorlê na al die maer jare. Ek het ook gewonder en vir die Heilige Gees gevra … Lees verder Die Pennina gees in 2019

Advertisements

Vyf reuse wat jou keer om jou Kanaan in te neem

Ons het verlede gesien hoedat God ons uitdaag om weg te beweeg van ons Horeb sodat ons die land kan in besit neem wat ons erfdeel is. Ons het ook gesien hoedat ons waaksaam moet wees vir die gees van Ammur wat slegte gerugte versprei en sodoende ons geloof verlam. Hierdie week kyk ons na … Lees verder Vyf reuse wat jou keer om jou Kanaan in te neem

Versoeking, Beproewing of Toets?

Tommy Lessing 2017/09/10 Het jy al ooit gewonder wanneer is ‘n gebeurtenis in jou lewe ‘n versoeking, ‘n beproewing of ‘n toets? Wanneer ons suksesvol tussen hierdie drie kan onderskei, sal dit ons help om baie vinniger geestelik te groei en makliker op God te vertrou. Dit sal ons ook help om te onderskei tussen … Lees verder Versoeking, Beproewing of Toets?

Engele om Ons

Tommie Lessing 2016/11/20 Wanneer ons die Bybel ondersoek, vind ons dat die woord ‘engel’, in 110 verse in die Ou Testament en 99 verse in die Nuwe Testament, gevind word. Abraham, Jakob en Moses is bekende figure in Ou Testament wat almal deur engele bedien is. Engele word selfs gevind in die oudste boek in … Lees verder Engele om Ons