TLessing

 

EREDIENSTE:

Indien u in Bloemfontein of omgewing is, is u welkom om ons eredienste op Sondae by te woon.

  • Thureos Christen Gemeente
  • Dienstye: 09:30 Sondae
  • Adres: Burgundy singel 9, Bayswater, Bloemfontein
  • Reg van toegang word voorbehou

Myself

Tommy Lessing is gebore en getoë onder die sonnige blou lug van pragtige Suid-Afrika. Ek is tans woonagtig te Bloemfontein met my vrou Mariè. Naas evangelisasie, is my passie geestelike weerbaarheid en praktiese Christenskap. Ek doen ook Christelike berading en bevryding per afspraak. Skype afsprake kan per epos gereel word.

Indien u soekend na die Here is, berading verlang of sommer net wil gesels of ‘n navraag het, is u welkom om my deur die kontakvorm hieronder te kontak.

Indien u belangstel in bevryding, kan u my webblad http://helpmecoachtommy.wix.com/home#!srds/c1e27 besoek vir meer inligting en vir moontlike diagnose deur die toepaslike vraelyste in te vul.

Finesse

Ek blog tans weekliks ook vir die Finesse tydskrif se aanlyn weergawe. U kan van my Finesse blogs hier lees.

‘n Groot eer het my te beurt geval: Finesse Blogger van die week  Dankie Finesse lesers!

_________________________________________________________________

CHURCH SERVICES

If you are in the Bloemfontein area (or just passing through), you are welcome to attend our Sunday church services.

  • Thureos Christian Church
  • Services start at : 09:30 Sundays
  • Address: Burgundy Crescent 9, Bayswater, Bloemfontein
  • Right of Admission reserved

 

MYSELF:

Born and raised under the sunny skies of South Africa, Tommy Lessing resides in the city of Bloemfontein, ZA with his wife Mariè. He is an experienced Christian Councilor and Pastor with a deliverance ministry.

If you are a seeking soul longing to find God, need counselling, have a question or just want to chat, drop me a mail using the form below. Skype interviews can be arranged by email.

If you are interested in deliverance, feel welcome to visit http://helpmecoachtommy.wix.com/home#!srds/c1e27 for more information or to complete the diagnostic questionnaires.

 

 

 

One thought on “Iets oor myself

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.