Aan die einde van 1979 het Kenny Rogers ’n lied gesing wat wêreldwyd ’n treffer was. Die naam van daardie lied was ‘The Coward of the County’ en as ’n jong seun het die laaste woorde van die lied by my gebly deur my hele lewe: “Papa, I sure hope you understand, sometimes you’ve gotta fight to be a man”.

Ek wil vandag gesels oor ’n soldaat wat in beide die wêreld oorloë geveg het. Alan Milne was ’n man wat die harde werklikheid van oorlog gesien het as ’n jong seun; net soos wat baie van ons vanoggend daardie realiteit as jong seuns leer ken het. Na WWI het hy as ’n ontnugterde jong man ’n boek geskryf waarin hy oorlog veroordeel.

Then WW2 happened and he had to fight again. This time he met the Nazi way of doing things and light went up for him: ‘Sometimes you’ve gotta fight to be a man’. He began to understand that sometimes you need to fight to protect that which you cherish and believe in, or you may lose it. This understanding caused him to write a second book wherein hy retracted his views in his first book. Although he fought in both world wars and survived both as well, I really don’t want to talk him today, I want to talk about his legacy.

Die Milne gesin het net een seun gehad en Alan was baie lief vir hom. Soos wat die seun groter geraak het, het daar egter dinge gebeur wanneer hulle saam was wat dit vir sy vrou en seun duidelik gemaak het dat iets fout was. Dit word byvoorbeeld vertel dat hulle eendag by ’n kinderpartytjie was toe daar skielik ’n paar ballonne bars. Alan het dadelik sy vrou en seun gegryp en op die grond neergeval (‘dekking geslaan’ soos wat ons dit genoem het). ’n Paar van die gaste het geamuseerd gelag maar Alan het te doen gekry met ’n toestand waarmee baie oorlewendes van ’n oorlog vandag nog sukkel: Sometimes the soldier leaves the war, only to realize later that the war never left the soldier.

Then, a second incident happened. A swarm bees passed over them. It reminded Alan of bullets flying over them and again he grabbed his son and again he doved for cover. Alan realized that he needed to explain to his son and the world, in some way, what was happening to him and others like him. And, so it is told, the legend began. Alan, who was a writer, wrote a story. It is this story that I want to speak about today. The story was about a boy, who happened to have the same name as his own son. The boy’s name was Christopher Robin, and the story was about a ‘silly old bear’ who loved honey: Winnie the Pooh or more affectionately known as – Pooh Bear.

Ek glo dat elkeen van u vir Winnie the Pooh en sy vriende ken, of minstens al van hulle gehoor het – Eeyore die donkie is bv. ’n groot gunsteling by oud en jonk. Nou hoekom wil ek vandag oor Winnie the Pooh en sy vriende praat? Sommige sielkundiges meen dat elkeen van sy vriende ’n sielkundige siekte verteenwoordig, bv. Eeyore verteenwoordig iemand wat aan depressie ly, Tigger ly aan ADHD en Rabbit is OCD. Wanneer ek egter na hulle kyk, dan sien ek in Pooh Bear se vriende, die talle veterane van oorlog wat ek al ontmoet het. Manne wat, net soos Pooh se vriende, elkeen ’n besondere en unieke persoonlikheid het, maar wat sukkel om die wonde van oorlog te verwerk en wat elke dag daarmee moet saamleef. Manne wat, jare nadat die oorlog verby is, steeds met die werklikheid van PTSD ’n lewe moet voer. En ek wonder, het Alan Milne nie daardie karakters se persoonlikhede gebou rondom sy medesoldate wat, net soos hy, daagliks met die herinneringe van oorlog moes saamleef nie? Ek glo dat hy, deur die karakters van Pooh en sy vriende, vir die wêreld die verhaal van homself en sy medesoldate op ’n baie kreatiewe wyse vertel het.

Dit bring my by die mooi wat ek daarin sien; en hoedat ek dit daagliks rondom my sien wanneer ek die militere veterane om my dophou:

Piglet suffers from Anxiety (‘Sakkie Senuwees’), but he expresses emphathy and kindness. In him we see the expression of Eph 4:32:  Be kind to one another, tenderhearted, forgiving one another, as God in Christ forgave you.

Eeyore suffers from Chronic Depression. When we’re mired in grey, it’s hard to focus on the fact that positive things even exist in our lives, let alone exist in abundance. Life can be really hard at times, and awful situations can often rain down like hammer blows all at once. You might wake up dreadfully ill one morning, get fired when you try to call in sick to work, or break your favorite mug when you try to make coffee. On days like that, it really feels like the thing would be to just curl up in a hole and never come out again. But Eeyore somehow manages to always see a silver lining in every cloud. Mabye this is what made him so beloved to the world; and maybe someone like Eeyore was a close friend to Milne. In him we see the expression of Scriptures like Jeremiah 29:11 For I know the plans I have for you, declares the LORD, plans for welfare and not for evil, to give you a future and a hope.

Een van die moeilikste dinge om vandag vir iemand te gee, is hoop. As daar egter iets is wat ek sien in die lewens van die militere veterane rondom my, is dit daardie ding wat tydens so baie PT sessies in ons in gedril is: Jy los nie jou maatjie alleen nie. En vandag, baie jare na die laaste oorlog waarin ons nasie geveg het, sien ek hoedat daardie beginsel steeds werk. En dit bring hoop.

In memory of those who have gone before us, I close with these comforting words from Rom 8: 38-39. “I am convinced that nothing can ever separate us from (God’s) love. Death can’t, and life can’t. The angels can’t, and the demons can’t. Our fears for today, our worries about tomorrow, and even the powers of hell can’t keep God’s love away. Whether we’re high above the sky or in the deepest ocean, nothing in all creation will ever be able to separate us from the love of God” (NLT).

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.